Lettie Fouchè Skool & Koshuis Vir Verstandelik Gestremde Kinders

Contact Information
Location
Detailed Information

Op 20 November 1953 plaas ‘n Joodse dame van Bloemfontein ‘n beriggie ‘n plaaslike koerant naamlik “enige ouer met ‘n verstandelik gestremde kind,moet in verbinding tree met Mev Edelstein'”‘n paar ouers het op die versoek gereageer en agt kinders het hulle opwagting gemaak.Deur blote qilskrag en genade van bo is die nodige fondse in die eerste jaar gemaak.Op 30 Augustus 1958 word die eersteskooltjie te Zastron Straat vernoem na die destydse administrateurs vrou Lettie Fouche.